Anda belum login :: 17 Feb 2025 13:22 WIB
Detail
ArtikelDie Politiek van Vergetelheid: Stand van die Minder-algemeen-onderrigte Tale  
Oleh: Reagan, Timothy ; Vorster, Jan
Jenis: Article from Journal - ilmiah internasional
Dalam koleksi: Language Problems and Language Planning vol. 24 no. 1 (2000), page 55-76.
Ketersediaan
  • Perpustakaan PKBB
    • Nomor Panggil: 405/LPL/24
    • Non-tandon: tidak ada
    • Tandon: 1
 Lihat Detail Induk
Isi artikelVan die skoliere in die Verenigde State wat 'n vreemdetaal-opsie uitoefen, neem slegs ongeveer 3.5% een van die "minder-algemeen-onderrigte tale". In hierdie artikel wil ons nagaan wat dit is wat verskillende subversamelings van die "minder-algemeen-onderrigte tale" van mekaar onderskei, en wat sommige van die sosiale, politiese, ekonomiese, kulturele en ideologiese elemente is wat op hierdie tale inwerk, veral met betrekking tot hul aanwesigheid — of gebrek aan aanwesigheid — in die leergange van openbare skole. Ons doel is om die algemeenaanvaarde, hoewel grootliks onverwoorde tale-hierargie rondom die "minder-algemeenonderrigte tale" te belig, en om oor die implikasies van hierdie hierargie vir die taalonderrigpraktyk te besin. Om kort te gaan, hierdie artikel wil die saak uitrnaak dat daar 'n behoefte bestaan aan 'n "sosiale grarnmatika" van die "minder-algemeen-onderrigte tale". Alhoewel die argumente wat hiermee voorgele word uit die konteks van die openbare onderwys in die Verenigde State voortspruit, het die hele aangeleentheid duidelike en belangrike implikasies ook vir ander samelewings.
Opini AndaKlik untuk menuliskan opini Anda tentang koleksi ini!

Kembali
design
 
Process time: 0.03125 second(s)